2 Kronieke 35:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hulle het die Pasga-offers soos gewoonlik oor die vuur gaargemaak.*+ En hulle het die heilige offers in potte en panne gaargemaak, en daarna het hulle dit so gou as moontlik na die res van die volk geneem.
13 Hulle het die Pasga-offers soos gewoonlik oor die vuur gaargemaak.*+ En hulle het die heilige offers in potte en panne gaargemaak, en daarna het hulle dit so gou as moontlik na die res van die volk geneem.