12 Daarom sê Jehovah, die God van Israel: ‘Ek gaan so ’n groot ramp oor Jerusalem+ en Juda bring dat enigiemand wat daarvan hoor, nie sy ore sal kan glo nie.+
12 U het vervul wat u vir ons en ons heersers gesê het,+ deur groot rampspoed oor ons te laat kom. Wat met Jerusalem gebeur het, is erger as enigiets wat nog ooit op die hele aarde gebeur het.+