Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 74:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Daar is geen tekens wat ons kan sien nie.

      Daar is nie meer ’n profeet nie,

      en niemand onder ons weet hoe lank dit so sal wees nie.

  • Klaagliedere 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Haar poorte het in die grond ingesink.+

      Hy het haar grendels vernietig en gebreek.

      Haar koning en haar leiers het onder die nasies beland.+

      Daar is geen wet* nie, en selfs haar profete ontvang geen visioen van Jehovah nie.+

  • Esegiël 20:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “Mensekind, praat met die ouermanne van Israel en sê vir hulle: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Kom julle om my vir raad te vra? ‘So waar as wat ek lewe, ek sal nie op julle vrae reageer nie,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.”’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel