-
Esegiël 33:27Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 “Dít is wat jy vir hulle moet sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “So waar as wat ek lewe, dié wat in die verwoeste plekke woon, sal met die swaard doodgemaak word, en ek sal dié wat in die oop veld is, as kos aan die wilde diere gee, en dié wat in die vestings en in die grotte is, sal as gevolg van siekte sterf.+
-