Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Hy het gedoen wat sleg is in Jehovah se oë en het die afskuwelike gebruike gevolg van die nasies+ wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.+

  • 2 Konings 21:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar hulle was nie gehoorsaam nie, en Manasʹse het hulle ’n verkeerde weg laat volg en hulle erger dinge laat doen as die nasies wat Jehovah voor die Israeliete vernietig het.+

  • Esegiël 5:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Dit is Jerusalem. Ek het haar in die middel van die nasies geplaas, met lande rondom haar. 6 Maar sy het in opstand gekom teen my regterlike bevele en my wetsbepalings, en sy was goddeloser as al die nasies en die lande rondom haar.+ Want hulle het my regterlike bevele verwerp, en hulle was nie gehoorsaam aan my wetsbepalings nie.’

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel