Levitikus 26:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal ’n swaard uittrek en julle agternasit.+ Julle land sal ’n verlate plek gemaak word,+ en julle stede sal verwoes word. Psalm 106:26, 27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Daarom het hy sy hand in ’n eed opgeligen gesweer dat hy hulle in die wildernis sou laat val.+ 27 Hy sou hulle nakomelinge onder die nasies laat val,en hy sou hulle onder die lande verstrooi.+
33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal ’n swaard uittrek en julle agternasit.+ Julle land sal ’n verlate plek gemaak word,+ en julle stede sal verwoes word.
26 Daarom het hy sy hand in ’n eed opgeligen gesweer dat hy hulle in die wildernis sou laat val.+ 27 Hy sou hulle nakomelinge onder die nasies laat val,en hy sou hulle onder die lande verstrooi.+