Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 21:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Toe het hy soos ’n leeu uitgeroep:

      “Die hele dag staan ek op die wagtoring, o Jehovah,

      en elke nag bly ek op my wagpos.+

  • Jesaja 62:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Op jou mure, o Jerusalem, het ek wagte aangestel.

      Hulle moet nooit stilbly nie, nie in die dag of in die nag nie.

      Julle wat oor Jehovah praat,

      moenie ophou nie,

  • Jeremia 6:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 “En ek het wagte aangestel+ wat gesê het:

      ‘Skenk aandag aan die geluid van die horing!’”+

      Maar hulle het gesê: “Ons sal nie aandag skenk nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel