Jesaja 51:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Word wakker, word wakker, staan op, o Jerusalem,+jy wat die beker van woede uit Jehovah se hand gedrink het. Jy het die beker gedrink. Jy het die beker wat jou laat slinger, leeggedrink.+
17 Word wakker, word wakker, staan op, o Jerusalem,+jy wat die beker van woede uit Jehovah se hand gedrink het. Jy het die beker gedrink. Jy het die beker wat jou laat slinger, leeggedrink.+