Jesaja 23:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hy het sy hand oor die see uitgesteek. Hy het koninkryke geskud. Jehovah het beveel dat Feniʹsië se vestings verwoes moet word.+ Amos 1:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Daarom sal ek ’n vuur teen die muur van Tirus stuur,en dit sal haar versterkte torings verteer.’+ Sagaria 9:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Jehovah sal haar besittings wegneem,en hy sal haar leërmag by die see* verslaan.+ En sy sal deur vuur verteer word.+
11 Hy het sy hand oor die see uitgesteek. Hy het koninkryke geskud. Jehovah het beveel dat Feniʹsië se vestings verwoes moet word.+
4 Jehovah sal haar besittings wegneem,en hy sal haar leërmag by die see* verslaan.+ En sy sal deur vuur verteer word.+