Jeremia 10:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Silwerplate word van Tarsis+ ingevoer, en goud van Ufas,die werk van ’n ambagsman, van die hande van ’n metaalwerker. Die afgode se klere is van blou garing en pers wol. Hulle word almal deur ambagsmanne gemaak.
9 Silwerplate word van Tarsis+ ingevoer, en goud van Ufas,die werk van ’n ambagsman, van die hande van ’n metaalwerker. Die afgode se klere is van blou garing en pers wol. Hulle word almal deur ambagsmanne gemaak.