Esegiël 26:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 “Want dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Wanneer ek jou verwoes, soos die stede wat nie bewoon word nie, wanneer ek die onstuimige waters oor jou laat kom en die groot waters jou bedek het,+
19 “Want dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Wanneer ek jou verwoes, soos die stede wat nie bewoon word nie, wanneer ek die onstuimige waters oor jou laat kom en die groot waters jou bedek het,+