Esegiël 32:5, 6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ek sal jou vlees op die berge gooien die valleie vul met die stukke wat van jou oorbly.+ 6 Die bloed wat ek uit jou sal laat uitstroom, sal oral in die land wees, tot op die berge,en dit sal die strome vol maak.’*
5 Ek sal jou vlees op die berge gooien die valleie vul met die stukke wat van jou oorbly.+ 6 Die bloed wat ek uit jou sal laat uitstroom, sal oral in die land wees, tot op die berge,en dit sal die strome vol maak.’*