Psalm 130:7, 8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat Israel op Jehovah bly wag,want daar is lojale liefde by Jehovah,+en hy het groot krag om te verlos. 8 Hy sal Israel van al hulle oortredings verlos.
7 Laat Israel op Jehovah bly wag,want daar is lojale liefde by Jehovah,+en hy het groot krag om te verlos. 8 Hy sal Israel van al hulle oortredings verlos.