Esegiël 20:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “‘“Toe het ek my wetsbepalings aan hulle gegee en my regterlike bevele aan hulle bekend gemaak,+ sodat die mens wat dit gehoorsaam, as gevolg daarvan kan bly lewe.+
11 “‘“Toe het ek my wetsbepalings aan hulle gegee en my regterlike bevele aan hulle bekend gemaak,+ sodat die mens wat dit gehoorsaam, as gevolg daarvan kan bly lewe.+