Miga 4:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “In daardie dag,” sê Jehovah,“sal ek die een versamel wat mank wasen die een bymekaarmaak wat verstrooi is,+saam met dié wat ek laat swaarkry het. Matteus 15:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Hy het geantwoord: “Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel.”+ Lukas 15:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 “Sê nou iemand onder julle het 100 skape en een van hulle raak verlore. Sal hy nie die 99 in die wildernis los en die een wat verlore is, gaan soek totdat hy hom vind nie?+
6 “In daardie dag,” sê Jehovah,“sal ek die een versamel wat mank wasen die een bymekaarmaak wat verstrooi is,+saam met dié wat ek laat swaarkry het.
4 “Sê nou iemand onder julle het 100 skape en een van hulle raak verlore. Sal hy nie die 99 in die wildernis los en die een wat verlore is, gaan soek totdat hy hom vind nie?+