Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 5:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe Belʹsasar onder die invloed van die wyn was, het hy beveel dat die goue en silwerhouers ingebring moet word wat sy vader Nebukadneʹsar uit die tempel in Jerusalem geneem het,+ sodat die koning en sy belangrike manne, sy byvrouens en sy ondergeskikte vrouens daaruit kon drink. 3 En hulle het die goue houers ingebring wat uit die tempel van die huis van God in Jerusalem geneem is, en die koning, sy belangrike manne en sy vrouens het daaruit gedrink.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel