Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 3:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Haman het toe vir koning Ahasʹveros gesê: “Daar is ’n sekere volk wat verspreid en verstrooid* is onder die volke+ in al die provinsies* van u koninkryk.+ Hulle wette is anders as alle ander volke s’n, en hulle is nie gehoorsaam aan die koning se wette nie, en dit is nie in die koning se belang om hulle so te laat aangaan nie.

  • Daniël 6:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe Daniël hoor dat die bevel onderteken is, het hy huis toe gegaan. Sy dakvertrek het vensters gehad wat oop was in die rigting van Jerusalem.+ En net soos hy altyd gedoen het, het hy drie keer per dag op sy knieë gegaan om tot sy God te bid en hom te loof.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel