Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:40
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 40 Jehovah sal hulle help en hulle red.+

      Hy sal hulle van die goddeloses red en hulle verlos

      omdat hulle beskerming by hom kom soek.+

  • Spreuke 18:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+

      Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+

  • Daniël 3:26, 27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Nebukadneʹsar het nader aan die deur van die brandende vuuroond gegaan en gesê: “Sadrag, Mesag en Abedneʹgo, knegte van die allerhoogste God,+ kom uit en kom hier na my toe!” Toe het Sadrag, Mesag en Abedneʹgo uit die vuur uitgekom. 27 En die satrape, prefekte, goewerneurs en die hoë amptenare van die koning wat daar bymekaar was,+ het gesien dat die vuur niks aan hierdie manne gedoen het nie.+ Nie eers ’n haar op hulle kop was geskroei nie, hulle mantels het nog dieselfde gelyk en hulle het nie eers na vuur geruik nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel