Lukas 23:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Dan sal hulle vir die berge begin sê: ‘Val op ons!’ en vir die heuwels: ‘Bedek ons!’+ Openbaring 6:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En hulle hou aan om vir die berge en vir die rotse te sê: “Val op ons+ en bedek ons sodat ons beskerm sal wees teen die Een wat op die troon sit+ en teen die woede van die Lam,+
16 En hulle hou aan om vir die berge en vir die rotse te sê: “Val op ons+ en bedek ons sodat ons beskerm sal wees teen die Een wat op die troon sit+ en teen die woede van die Lam,+