Eksodus 4:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Jy moet vir Farao sê: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Israel is my seun, my eersgeborene.+ Matteus 2:14, 15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het Josef in die nag opgestaan en met die jong kind en sy ma na Egipte gegaan. 15 Hy het tot Herodes se dood daar gebly. Dit het vervul wat Jehovah* deur middel van sy profeet gesê het: “Uit Egipte het ek my seun geroep.”+
14 Toe het Josef in die nag opgestaan en met die jong kind en sy ma na Egipte gegaan. 15 Hy het tot Herodes se dood daar gebly. Dit het vervul wat Jehovah* deur middel van sy profeet gesê het: “Uit Egipte het ek my seun geroep.”+