Hosea 5:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe Eʹfraim sy siekte gesien het, en Juda sy sweer,het Eʹfraim na Assiʹrië gegaan+ en boodskappers na ’n groot koning gestuur. Maar hy kon julle nie genees nie,en hy kon nie julle sweer gesond maak nie.
13 Toe Eʹfraim sy siekte gesien het, en Juda sy sweer,het Eʹfraim na Assiʹrië gegaan+ en boodskappers na ’n groot koning gestuur. Maar hy kon julle nie genees nie,en hy kon nie julle sweer gesond maak nie.