7 Jehovah het by die Trots van Jakob gesweer:+
‘Ek sal al hulle dade nooit vergeet nie.+
8 Daarom sal die land bewe,
en elke inwoner daarvan sal treur.+
Sal dit nie heeltemal opkom soos die Nylrivier
en onstuimig wees en wegsak soos die Nyl van Egipte nie?’+