Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 33:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Mensekind, praat met die kinders van jou volk+ en sê vir hulle:

      “‘Sê nou ek bring ’n swaard oor ’n land+ en al die mense van daardie land neem ’n man en stel hom as hulle wag aan 3 en hy sien dat die swaard oor die land kom en hy blaas op die horing en waarsku die volk.+

  • Amos 3:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 As ’n horing in ’n stad geblaas word, bewe die volk dan nie?

      As daar rampspoed in die stad is, is dit dan nie Jehovah wat opgetree het nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel