Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 30:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Hoe verskriklik! Want daardie dag is ’n verskriklike* dag.+

      Geen ander dag kan daarmee vergelyk word nie,

      ’n tyd van angs vir Jakob.

      Maar hy sal daaruit gered word.”

  • Amos 5:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 ‘Dit sal sleg gaan met dié wat verlang na die dag van Jehovah!+

      Wat sal die dag van Jehovah dan vir julle beteken?+

      Dit sal duisternis wees, en nie lig nie.+

  • Sefanja 1:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Daardie dag is ’n dag van woede,+

      ’n dag van nood en angs,+

      ’n dag van storms en verwoesting,

      ’n dag van duisternis en hartseer,+

      ’n dag van wolke en dik donkerheid,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel