-
Handelinge 2:16-18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 Nee, wat hier gebeur, is wat deur middel van die profeet Joël gesê is: 17 ‘“En in die laaste dae,” sê God, “sal ek van my gees op alle soorte mense* uitstort, en julle seuns en julle dogters sal profeteer en julle jong manne sal visioene sien en julle ou manne sal drome droom,+ 18 en in daardie dae sal ek van my gees selfs op my slawe en op my slavinne uitstort, en hulle sal profeteer.+
-