Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 60:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Daar sal nie meer in jou land van geweld gehoor word nie

      of van vernietiging en verwoesting binne jou grense nie.+

      En jy sal jou mure Redding+ noem, en jy sal jou poorte Lof noem.

  • Nahum 1:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Kyk! Op die berge is die voete van iemand wat goeie nuus bring,

      wat vrede verkondig.+

      Vier jou feeste,+ o Juda, betaal jou geloftes,

      want die nikswerd persoon sal nooit weer deur jou trek nie.

      Hy sal heeltemal vernietig word.”

  • Sagaria 14:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 En elke kookpot in Jerusalem en in Juda sal heilig wees en aan Jehovah van die leërmagte behoort. En almal wat offerandes bring, sal inkom en van die kookpotte gebruik om daarin te kook. In daardie dag sal daar nie meer ’n Kanaäniet* in die huis van Jehovah van die leërmagte wees nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel