Miga 3:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 ‘Daar sal vir julle nag wees.+ Daar sal geen visioene wees nie.+ Daar sal net duisternis vir julle wees, geen waarsêery nie. Die son sal vir die profete ondergaan,en die dag sal vir hulle donker word.+
6 ‘Daar sal vir julle nag wees.+ Daar sal geen visioene wees nie.+ Daar sal net duisternis vir julle wees, geen waarsêery nie. Die son sal vir die profete ondergaan,en die dag sal vir hulle donker word.+