Levitikus 26:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Julle sal graan dors totdat julle druiwe-oes begin, en julle sal druiwe oes totdat die saaityd begin. En julle sal genoeg brood hê om te eet, en julle sal in veiligheid in julle land woon.+ Hosea 2:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 en die aarde sal die graan en die nuwe wyn en die olie antwoord,en hulle sal Jisʹreël* antwoord.+
5 Julle sal graan dors totdat julle druiwe-oes begin, en julle sal druiwe oes totdat die saaityd begin. En julle sal genoeg brood hê om te eet, en julle sal in veiligheid in julle land woon.+