Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 34:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 “Want in die hemel sal my swaard drup.+

      Dit sal met oordeel op Edom afkom,+

      op die volk wat ek besluit het om te vernietig.

       6 Jehovah het ’n swaard. Dit sal vol bloed wees.

      Dit sal vol vet wees,+

      vol van die bloed van jong ramme en bokke

      en die niervet van ramme.

      Want Jehovah het ’n offerfees in Bosra,

      ’n groot slagting in die land Edom.+

  • Jeremia 49:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 “Want ek het by myself gesweer,” sê Jehovah, “dat Bosra iets skokkends,+ ’n bespotting, ’n verwoesting en ’n vloek sal word, en al haar stede sal vir ewig verwoes lê.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel