17 “En Edom sal iets skokkends word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal geskok staar en fluit as gevolg van al haar plae. 18 Net soos toe Sodom en Gomorʹra en hulle naburige dorpe vernietig is,”+ sê Jehovah, “sal niemand daar bly nie en sal geen mens daar gaan woon nie.+
15 Net soos jy bly was toe die erfdeel van die huis van Israel verwoes is, so sal ek met jou maak.+ Jy sal ’n verlate plek word, o bergstreek Seïr, ja, die hele Edom,+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”