Jona 1:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 Dít is die woord van Jehovah aan Jona,*+ die seun van Amitʹtai: 2 “Staan op, gaan na Niʹneve+ die groot stad, en verkondig oordeel teen die stad, want ek weet van hulle slegtheid.”
1 Dít is die woord van Jehovah aan Jona,*+ die seun van Amitʹtai: 2 “Staan op, gaan na Niʹneve+ die groot stad, en verkondig oordeel teen die stad, want ek weet van hulle slegtheid.”