Jona 3:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het Jona opgestaan en na Niʹneve+ gegaan uit gehoorsaamheid aan die woord van Jehovah.+ Niʹneve was ’n baie groot stad* – dit het drie dae geneem om van die een kant na die ander kant te stap.
3 Toe het Jona opgestaan en na Niʹneve+ gegaan uit gehoorsaamheid aan die woord van Jehovah.+ Niʹneve was ’n baie groot stad* – dit het drie dae geneem om van die een kant na die ander kant te stap.