Jesaja 22:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want dit is ’n dag van verwarring en van ondergang en van paniek,+en dit kom van die Soewereine Heer, Jehovah van die leërmagte,in die Vallei van die Visioen. Die muur word verwoes,+en ’n geskree styg op na die berge.
5 Want dit is ’n dag van verwarring en van ondergang en van paniek,+en dit kom van die Soewereine Heer, Jehovah van die leërmagte,in die Vallei van die Visioen. Die muur word verwoes,+en ’n geskree styg op na die berge.