Klaagliedere 1:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jehovah is regverdig.+ Ek het teen sy bevele in opstand gekom.+ Luister nou, alle volke, en sien my pyn. My jong vroue* en my jong manne het in gevangenskap gegaan.+
18 Jehovah is regverdig.+ Ek het teen sy bevele in opstand gekom.+ Luister nou, alle volke, en sien my pyn. My jong vroue* en my jong manne het in gevangenskap gegaan.+