Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 10:24, 25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Daarom sê die Soewereine Heer, Jehovah van die leërmagte: “O my volk wat in Sion woon, moenie bang wees vir die Assiriër wat jou met die stok geslaan het+ en wat sy staf teen jou opgelig het soos Egipte gedoen het nie.+ 25 Want die veroordeling sal binnekort tot ’n einde kom. Ek sal my woede teen hulle rig en hulle vernietig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel