9 Toe het Moses hierdie Wet neergeskryf+ en dit gegee aan die priesters, die Leviete, wat die ark van Jehovah se verbond dra, en aan al die ouermanne van Israel.
11 wanneer die hele Israel voor Jehovah julle God verskyn+ op die plek wat hy uitkies, moet julle hierdie Wet lees sodat die hele Israel dit kan hoor.+