-
Jesaja 59:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Daarom is geregtigheid ver van ons af
en bereik regverdigheid ons nie.
Ons bly hoop op lig, maar kyk! daar is duisternis,
en op helder lig, maar ons pad bly donker.+
10 Soos blindes loop ons voel-voel al langs die muur.
Ons steek ons hande uit soos dié wat nie oë het nie.+
Ons struikel in die middel van die dag asof dit nag is.
Onder die sterkes is ons net soos die dooies.
-