Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 3:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Daarom word die reënbuie teruggehou+

      en is daar geen reën in die lente nie.

      Jy het die skaamtelose uitdrukking* van ’n getroude vrou wat prostitusie pleeg.

      Jy weier om skaam te voel.+

  • Jeremia 8:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Kry hulle skaam oor die afskuwelike dinge wat hulle gedoen het?

      Hulle kry glad nie skaam nie!

      Hulle weet nie eers hoe om verneder te voel nie!+

      Daarom sal hulle val soos dié wat reeds geval het.

      Wanneer ek hulle straf, sal hulle struikel,’+ sê Jehovah.

  • Sefanja 2:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Kom bymekaar, ja, kom bymekaar,+

      o nasie wat geen skaamte het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel