Jesaja 60:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die seuns van jou onderdrukkers sal voor jou kom neerbuig. Almal wat jou sonder respek behandel, moet by jou voete neerbuig. En hulle sal jou die stad van Jehovah,Sion van die Heilige van Israel, moet noem.+ Sagaria 14:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 “Jehovah sal teen daardie nasies gaan oorlog voer+ soos wanneer hy veg op die dag van oorlog.+
14 Die seuns van jou onderdrukkers sal voor jou kom neerbuig. Almal wat jou sonder respek behandel, moet by jou voete neerbuig. En hulle sal jou die stad van Jehovah,Sion van die Heilige van Israel, moet noem.+