Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Koning Kores van Persië het Mitʹredat, die skatmeester, aangestel om dit uit te bring en ’n lys daarvan te maak vir Sesʹbassar,*+ die hoofman van Juda.

  • Esra 5:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Nebukadneʹsar het goue en silwerhouers uit die tempel van God in Jerusalem geneem en dit na die tempel van Babilon gebring.+ Maar koning Kores het hierdie houers uit die tempel van Babilon gaan haal en dit gegee aan ’n man met die naam Sesʹbassar,*+ wat deur Kores as goewerneur+ aangestel is.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel