17 Die seuns van die gevangene Jegonʹja was Sealʹtiël, 18 Malkiʹram, Pedaʹja, Senasʹsar, Jekamʹja, Hosaʹma en Nedabʹja. 19 Die seuns van Pedaʹja was Serubbaʹbel+ en Siʹmeï. Die seuns van Serubbaʹbel was Mesulʹlam en Hananʹja (en hulle suster se naam was Seʹlomit).