Sagaria 3:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “‘Luister asseblief, o hoëpriester Josua, jy en die priesters wat voor jou sit, want hierdie manne dien as ’n teken. Kyk, ek stuur my kneg,+ die Spruit!+ Sagaria 6:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Jy moet silwer en goud neem en ’n kroon maak en dit op die kop sit van die hoëpriester Josua,+ die seun van Joʹsadak.
8 “‘Luister asseblief, o hoëpriester Josua, jy en die priesters wat voor jou sit, want hierdie manne dien as ’n teken. Kyk, ek stuur my kneg,+ die Spruit!+
11 Jy moet silwer en goud neem en ’n kroon maak en dit op die kop sit van die hoëpriester Josua,+ die seun van Joʹsadak.