Psalm 107:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Só moet dié sê wat deur Jehovah teruggekoop* is,dié wat hy uit die hand* van die vyand teruggeëis het,+ 3 wat hy uit die lande bymekaargemaak het,+uit die ooste en die weste,*uit die noorde en die suide.+
2 Só moet dié sê wat deur Jehovah teruggekoop* is,dié wat hy uit die hand* van die vyand teruggeëis het,+ 3 wat hy uit die lande bymekaargemaak het,+uit die ooste en die weste,*uit die noorde en die suide.+