Deuteronomium 11:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 sal ek vir julle land reën gee op die vasgestelde tyd, herfsreën en lentereën, en julle sal julle graan en julle nuwe wyn en julle olie insamel.+ Jeremia 14:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Kan enige van die waardelose afgode van die nasies reën gee,of kan die hemel vanself reënbuie gee? Is dit nie net u wat dit kan doen nie, o Jehovah ons God?+ En ons hoop op u,want u alleen het al hierdie dinge gedoen. Jeremia 51:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Wanneer hy sy stem laat hoor,is die water in die hemel onstuimig,en hy laat wolke* van die eindes van die aarde af opstyg. Hy maak weerlig* vir die reën,en hy bring die wind uit sy stoorkamers uit.+ Esegiël 34:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Ek sal hulle en die omgewing om my heuwel ’n seën maak,+ en ek sal die reën op die regte tyd laat val. Daar sal soveel seëninge soos die reën wees.+ Joël 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Kinders van Sion, wees bly en wees vreugdevol as gevolg van Jehovah julle God,+want hy sal vir julle genoeg reën in die herfs gee,en hy sal vir julle stortreën stuur,die herfsreën en die lentereën, soos vroeër.+
14 sal ek vir julle land reën gee op die vasgestelde tyd, herfsreën en lentereën, en julle sal julle graan en julle nuwe wyn en julle olie insamel.+
22 Kan enige van die waardelose afgode van die nasies reën gee,of kan die hemel vanself reënbuie gee? Is dit nie net u wat dit kan doen nie, o Jehovah ons God?+ En ons hoop op u,want u alleen het al hierdie dinge gedoen.
16 Wanneer hy sy stem laat hoor,is die water in die hemel onstuimig,en hy laat wolke* van die eindes van die aarde af opstyg. Hy maak weerlig* vir die reën,en hy bring die wind uit sy stoorkamers uit.+
26 Ek sal hulle en die omgewing om my heuwel ’n seën maak,+ en ek sal die reën op die regte tyd laat val. Daar sal soveel seëninge soos die reën wees.+
23 Kinders van Sion, wees bly en wees vreugdevol as gevolg van Jehovah julle God,+want hy sal vir julle genoeg reën in die herfs gee,en hy sal vir julle stortreën stuur,die herfsreën en die lentereën, soos vroeër.+