19 En die Israeliete het met hulle opstand+ teen die huis van Dawid volgehou tot vandag toe.
20 Toe Israel hoor dat Jeroʹbeam teruggekeer het, het hulle bymekaargekom en hom laat roep en hom koning oor Israel gemaak.+ Net die stam van Juda het die huis van Dawid gevolg.+