Amos 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 Die woorde van Amos,* een van die skaapboere uit Tekoʹa.+ Hy het ’n visioen oor Israel ontvang in die dae van koning Ussiʹa+ van Juda en in die dae van Jeroʹbeam,+ die seun van Joas,+ die koning van Israel, twee jaar voor die aardbewing.+
1 Die woorde van Amos,* een van die skaapboere uit Tekoʹa.+ Hy het ’n visioen oor Israel ontvang in die dae van koning Ussiʹa+ van Juda en in die dae van Jeroʹbeam,+ die seun van Joas,+ die koning van Israel, twee jaar voor die aardbewing.+