Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 113:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Laat Jehovah se naam geloof word

      van die sonsopkoms tot die sonsondergang.+

  • Jesaja 45:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 sodat mense van die ooste

      tot die weste* kan weet

      dat daar geen ander God is as ek nie.+

      Ek is Jehovah, en daar is geen ander nie.+

  • Jesaja 59:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Waar die son ondergaan, sal hulle die naam van Jehovah vrees,

      en waar die son opkom, sal hulle hom verheerlik,

      want hy sal kom soos ’n magtige rivier

      wat deur die gees van Jehovah aangedryf word.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel