-
Maleagi 1:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 “‘’n Seun eer sy vader,+ en ’n kneg sy meester. As ek dan ’n vader is,+ waar is die eer wat ek verdien?+ En as ek ’n meester is, waar is die vrees* wat ek verdien?’ sê Jehovah van die leërmagte vir julle, o priesters wat geen respek vir my naam het nie.+
“‘Maar julle vra: “Hoe het ons geen respek vir u naam getoon nie?”’
-