Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 31:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Toe het Hiskiʹa vir hulle gesê om stoorkamers*+ in die huis van Jehovah gereed te maak, en hulle het dit gedoen.

  • Nehemia 12:44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 Op daardie dag is manne aangestel oor die stoorkamers+ vir die bydraes,+ die eerste opbrengs*+ en die tiendes.+ Hulle moes die dele van die landerye van die stede wat die priesters en die Leviete+ volgens die Wet+ moes ontvang, daarin bymekaarmaak, want daar was blydskap in Juda omdat daar priesters en Leviete was wat diens gedoen het.

  • Nehemia 13:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Ek het ook uitgevind dat die Leviete+ se porsies nie aan hulle gegee is nie,+ en daarom het die Leviete en die sangers wat die werk gedoen het, weggegaan, elkeen na sy eie stuk grond.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel