Psalm 58:10, 11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Die regverdige sal bly wees omdat hy die wraak gesien het.+ Sy voete sal vol van die bloed van die goddeloses wees.+ 11 Dan sal mense sê: “Daar is beslis ’n beloning vir die regverdige.+ Daar is wel ’n God wat op die aarde oordeel.”+
10 Die regverdige sal bly wees omdat hy die wraak gesien het.+ Sy voete sal vol van die bloed van die goddeloses wees.+ 11 Dan sal mense sê: “Daar is beslis ’n beloning vir die regverdige.+ Daar is wel ’n God wat op die aarde oordeel.”+